Josua 7:16 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vroeg die oggend opgestaan en hy het die stamme van die Israeliete laat nader kom. Die Here het die Juda-stam gekies.

Josua 7

Josua 7:11-18