Josua 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir die priesters gesê: “Julle moet die verbondskis optel en julle moet voor die volk loop.”Die priesters het die verbondskis opgetel en hulle het voor die volk geloop.

Josua 3

Josua 3:1-7