Josua 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het ook vir die volk gesê: “Julle moet julleself wy, want die Here sal môre wonderwerke doen tussen julle.”

Josua 3

Josua 3:1-8