Josua 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir julle ’n land gegee waar julle nie gewerk het nie en stede wat julle nie self gebou het nie. Julle het daar gaan woon en julle het druiwe en olywe geëet van wingerdstokke en olyfbome wat julle nie geplant het nie.

Josua 24

Josua 24:5-21