Josua 24:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was nie júlle wapens wat hulle oorwin het nie. Ék het hulle bang laat word, en hulle het gevlug soos die twee konings van die Amoriete.

Josua 24

Josua 24:8-21