Josua 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die familiehoofde het met hulle gepraat in die stad Silo, in die land Kanaän. Hulle het gesê: “Die Here self het vir Moses gestuur om te sê dat ons stede moet kry waar ons kan woon, en ook weiveld vir ons diere.”

Josua 21

Josua 21:1-3