Josua 21:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die familiehoofde van die Leviete het gekom na die priester Eleasar, na Josua seun van Nun en na die familiehoofde van die Israelitiese stamme toe.

Josua 21

Josua 21:1-11