Josua 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

Oorkant die Jordaan-rivier oos van die stad Jerigo in die woestyn het hulle hierdie stede gewy: Beser op die Hoëveld van die Ruben-stam, Ramot in Gilead op die grond van die Gad-stam, en Golan in Basan, op die grond van die Manasse-stam.

Josua 20

Josua 20:6-9