Josua 20:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe hierdie stede gewy: Kedes in Galilea in die Naftali-berge, Sigem in die Efraim-berge en Kirjat-Arba in die Juda-berge. Kirjat-Arba se ander naam was Hebron.

Josua 20

Josua 20:2-9