Josua 19:50 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê hulle moet vir Josua die stad gee wat hy vra. Dit was Timnat-Serag in die Efraim-berge. Josua het die stad reggemaak en hy het daar gaan woon.

Josua 19

Josua 19:48-51