Josua 19:49 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die Israeliete klaar vir elke stam sy deel van die land gegee het, het hulle vir Josua ook ’n stuk grond tussen hulle gegee.

Josua 19

Josua 19:43-51