Josua 17:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die grond van die Manasse-stam gaan tot teen die Kana-vallei. Die grens is noord van die vallei tot teen die see. Suid van die vallei is daar stede van Efraim, hierdie stede was tussen die stede wat aan Manasse behoort.

Josua 17

Josua 17:8-13