Josua 17:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die stad Tappuag is op die grens tussen Manasse en Efraim se grond. Die grond rondom die stad het aan die Manasse-stam behoort, maar die stad self het aan die Efraim-stam behoort.

Josua 17

Josua 17:5-18