Josua 15:49-60 Bybel vir Almal (ABA)

49. Danna, Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50. Anab, Estemoa, Anim,

51. Gosen, Golon en Gilo, elf stede en die dorpies daar naby.

52. Daar was ook hierdie stede: Arab, Duma, Esan,

53. Janum, Bet-Tappuag, Afeka,

54. Gumta, Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior. Dit was nege stede en die dorpies daar naby, en

55. Maon, Karmel, Sif, Jutta,

56. Jisreël, Jokdeam, Sanoag,

57. Kajin, Giba, Timna. Dit was tien stede en die dorpies daar naby, en

58. Galgul, Bet-Sur, Gedor,

59. Maärat, Bet-Anot, Eltekon. Dit was ses stede en die dorpies daar naby, en ook

60. Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jearim, en Rabba. Dit was twee stede en die dorpies daar naby.

Josua 15