48. In die Bergland het hulle hierdie stede gekry: Samir, Jattir, Soko,
49. Danna, Kirjat-Sanna, dit is Debir,
50. Anab, Estemoa, Anim,
51. Gosen, Golon en Gilo, elf stede en die dorpies daar naby.
52. Daar was ook hierdie stede: Arab, Duma, Esan,
53. Janum, Bet-Tappuag, Afeka,
54. Gumta, Kirjat-Arba, dit is Hebron, en Sior. Dit was nege stede en die dorpies daar naby, en
55. Maon, Karmel, Sif, Jutta,
56. Jisreël, Jokdeam, Sanoag,