Josua 15:41-45 Bybel vir Almal (ABA)

41. Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was 16 stede en die dorpies daar naby.

42. Die Juda-stam het ook hierdie stede gekry: Libna, Eter, Asan,

43. Jiftag, Asna, Nesib,

44. Keïla, Aksib en Maresa. Dit was nege stede en die dorpies daar naby.

45. Die Juda-stam het ook Ekron, en die woonplekke en dorpies daar naby, gekry,

Josua 15