Josua 15:35-46 Bybel vir Almal (ABA)

35. Jarmut, Adullam, Soko, Aseka,

36. Saärajim, Aditajim, Gedera en Gederotajim. Dit was 14 stede en die dorpies daar naby.

37. Hulle het ook hierdie stede gekry: Senan, Gadasa, Migdal-Gad,

38. Dilan, Mispe, Jokteël,

39. Lakis, Boskat, Eglon,

40. Kabbon, Lagmas, Kitlis,

41. Gederot, Bet-Dagon, Naäma en Makkeda. Dit was 16 stede en die dorpies daar naby.

42. Die Juda-stam het ook hierdie stede gekry: Libna, Eter, Asan,

43. Jiftag, Asna, Nesib,

44. Keïla, Aksib en Maresa. Dit was nege stede en die dorpies daar naby.

45. Die Juda-stam het ook Ekron, en die woonplekke en dorpies daar naby, gekry,

46. en wes van Ekron het hulle al die stede naby Asdod, en die dorpies daar naby, gekry,

Josua 15