Josua 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Kaleb het die Enak-mense Sesai, Agiman en Talmai weggejaag uit Hebron. Hulle was die nageslag van Enak.

Josua 15

Josua 15:12-20