Josua 15:13 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir Kaleb seun van Jefunne ’n deel van die land gegee tussen die Juda-mense. Dit was die stad Hebron, hulle het die stad voorheen Kirjat-Arba genoem. Arba was die pa van Enak. Die Here het vir Josua gesê hulle moet die plek vir Kaleb gee.

Josua 15

Josua 15:3-16