Josua 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die ander twee en ’n halwe stamme grond gegee oos van die Jordaan-rivier, maar hy het nie vir die Leviete grond gegee saam met die ander stamme nie.

Josua 14

Josua 14:1-4