Josua 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het lootjies getrek om vir elkeen van die nege en ’n halwe stamme sy grond te gee. Die Here het vir Moses gesê hulle moet dit doen.

Josua 14

Josua 14:1-8