Josua 13:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het nie vir die Levi-stam hulle eie grond gegee nie. Hulle het die Here self, die God van Israel, gekry, die Here het dit vir hulle belowe.

Josua 13

Josua 13:31-33