Josua 13:32 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die land wat Moses vir die stamme oos van die Jordaan-rivier gegee het. Hy het dit gedoen in die Moab-vlakte naby die stad Jerigo.

Josua 13

Josua 13:27-33