En dit was ook die land van koning Og van Basan. Og was een van die Refaïete wat nog gelewe het. Hy het gewoon in die stede Astarot en Edreï