Josua 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

en die Jordaan-vallei oos van die Jordaan-rivier, tussen die Gennesaret-meer en die Sout-see, in die Jordaan-vallei, tot by die stede Bet-Jesimot en Teman, suid van waar ’n mens opgaan na Pisga-berg.

Josua 12

Josua 12:1-7