Josua 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het met die vyande gedoen soos die Here vir hom gesê het. Hy het hulle perde se hakskene gesny en hy het hulle oorlogkarre verbrand.

Josua 11

Josua 11:1-10