Josua 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het toe na die stad Hasor gegaan. Hy het die stad oorwin en hy het die koning doodgemaak, want Hasor was voorheen die belangrikste stad van al die stede wat konings gehad het.

Josua 11

Josua 11:5-17