Josua 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Al daardie konings het bymekaargekom en hulle het hulle tente opgeslaan by die Merom-rivier, hulle wou oorlog maak teen die Israeliete.

Josua 11

Josua 11:1-9