Josua 11:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die konings het almal hulle leërs gebring, dit was baie mense, so baie soos die sand langs die see. Hulle het ook baie perde en oorlogkarre gehad, dit was baie.

Josua 11

Josua 11:1-10