Jona 2:9-10 Bybel vir Almal (ABA)

9. Maar ek, ek wil my dankliedvir U offer.Ek wil doen wat ek belowe het.Die Here het my gered.”

10. Die Here het met die vis gepraat, en die vis het vir Jona uitgespoeg op die land.

Jona 2