Jona het vir hulle gesê: “Ek is ’n Hebreër en ek dien die Here, die God van die hemel. Hy het die see en die land gemaak.”