Die matrose het baie bang geword en hulle het gebewe. Hulle het vir Jona gesê: “Hoekom het jy dit gedoen?”Hulle het geweet hy vlug weg van die Here, want hy het dit voorheen vir hulle vertel.