Johannes 9:41 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “As julle besef het dat julle blind is, dan het julle nie sonde gedoen nie. Maar nou sê julle dat julle kan sien. Daarom bly julle skuldig.”

Johannes 9

Johannes 9:33-41