Johannes 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die Fariseërs gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: ’n Dief of ’n skelm kom nie in by die hek van die skaapkraal nie. Hy kom in by ’n ander plek.

Johannes 10

Johannes 10:1-8