Johannes 6:60 Bybel vir Almal (ABA)

Baie van Jesus se dissipels het gehoor wat Hy sê oor die brood uit die hemel. Hulle sê toe: “Die dinge wat Jesus sê, is baie moeilik om te verstaan. Ons wil dit nie hoor nie.”

Johannes 6

Johannes 6:59-62