Johannes 6:59 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het al hierdie dinge oor die brood wat uit die hemel kom, vir die mense geleer in die sinagoge in Kapernaum.

Johannes 6

Johannes 6:52-67