Johannes 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het gesien dat Jesus ’n wonderteken gedoen het. Hulle sê toe: “Nou weet ons Hy is die Profeet wat na die wêreld toe kom.”

Johannes 6

Johannes 6:6-15