Johannes 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het die stukkies bymekaargemaak. Daar het twaalf mandjies vol oorgebly nadat die mense van die vyf garsbrode geëet het.

Johannes 6

Johannes 6:5-22