Johannes 21:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook baie ander dinge gedoen, maar ’n mens lees nie daarvan in hierdie boek nie. As ’n mens oor dit alles ook wil skryf, dan dink ek daar sal nie genoeg plek in die wêreld wees vir al die boeke nie.

Johannes 21

Johannes 21:20-25