Johannes 21:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipel vir wie Jesus lief was, is die dissipel wat alles vertel het wat in hierdie boek geskryf is, hy het dit alles geskryf. Ons weet dit is waar wat hy vertel het.

Johannes 21

Johannes 21:21-25