Johannes 19:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Joodse priesterleiers het toe vir Pilatus gaan sê: “Jy moenie skryf: ‘Jesus, die koning van die Jode’ nie. Jy moet skryf: ‘Jesus het gesê hy is die koning van die Jode.’ ”

Johannes 19

Johannes 19:15-26