Johannes 19:20 Bybel vir Almal (ABA)

Baie Jode het gelees wat daar geskryf was, want die plek waar die soldate vir Jesus gekruisig het, was naby die stad. Die woorde op die plank was in Hebreeus, Latyn en Grieks.

Johannes 19

Johannes 19:12-21