Johannes 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy saam met sy dissipels buitetoe gegaan. Hulle het na die ander kant van die Kedron-vallei gegaan. Daar was ’n tuin, en hulle het in die tuin ingegaan.

Johannes 18

Johannes 18:1-8