Johannes 17:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir hulle vertel van U en Ek sal vir hulle nog meer vertel van U. Dan sal u liefde in hulle harte wees, die liefde wat U vir My het, en Ek sal by hulle wees.”

Johannes 17

Johannes 17:18-26