Johannes 16:25 Bybel vir Almal (ABA)

Voorheen het Ek voorbeelde gebruik wanneer Ek iets vir julle verduidelik het, maar daar sal ’n tyd kom wanneer Ek nie meer voorbeelde sal gebruik nie. Dan sal Ek vir julle reguit van die Vader vertel.

Johannes 16

Johannes 16:21-31