Johannes 16:24 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag enige iets vra omdat julle aan My behoort. Tot nou toe het julle nog niks gevra nie. Julle moet vra, en julle sal kry. Dan sal julle regtig baie bly wees.

Johannes 16

Johannes 16:19-27