Johannes 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gekom en Ek het met hulle gepraat. Nou kan hulle nie sê hulle is nie sondaars nie. Hulle kan nie sê hulle weet nie dat hulle sonde doen nie.

Johannes 15

Johannes 15:17-24