Johannes 15:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal slegte dinge doen aan julle, want julle behoort aan My. Hulle ken ook nie vir God nie, God wat My na die wêreld gestuur het.

Johannes 15

Johannes 15:11-27