Johannes 14:23 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hom gesê: “As mense lief is vir My, dan sal hulle doen wat Ek vir hulle sê, en my Vader sal lief wees vir hulle. Dan sal Ek en die Vader na hulle toe kom en by hulle bly.

Johannes 14

Johannes 14:13-25