Johannes 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Judas vir Hom: “Here, ons verstaan dit nie: Hoe sal U net vir óns wys wie U is, maar nie vir die mense van die wêreld nie?”Dit was nie Judas Iskariot nie, dit was ’n ander dissipel, sy naam was ook Judas.

Johannes 14

Johannes 14:16-25